To all our clients and friends

Johann front pageENGLISH

Dear Esteemed Friends and Clients,

It is with great sadness that we hereby mourn the passing of Johann Beukes, the founder of Sure Etnique Travel. We wish to express our heartfelt condolences to Johann`s family and friends. Our thoughts and prayers are with you all.

An unforgettable mentor and friend to all those who knew him – Johann will be remembered as an extraordinary great man who never shied away from adventure and inspired those who crossed paths with him.

Johann will be greatly missed and we, at Sure Etnique Travel, will always remember the unique life he lived. We will strive to carry on his remarkable legacy.

In the light of the foregoing, we wish to assure you that we will continue to do justice to Johann`s legacy by continuing to deliver excellent service to you, our valued and loyal customers, friends and fellow travellers. As you may be aware of, and as explained in previous correspondence, Sure Etnique Travel has changed ownership to Sure Viva Travel (effective date: 01 September 2015).

Sure Viva Travel is an IATA accredited / appointed agent for more than 43 years and we are excited to form part of such an illustrious group. It is with great pleasure that we therefore wish to welcome our new Managing Director and majority shareholder, David Pegg, to our family. We look forward to embarking on this journey with him and feel confident that together we can move to ever greater heights.

All Sure Etnique staff will be retained and you can expect the same high level of service and contact with our team as usual.

To each and every customer, we say: thank you for your continued loyalty and unwavering support.

From Sure Etnique Staff

AFRIKAANS

Geagte en gewaardeerde Vriende en Kliënte,

Ons rou met groot hartseer oor die dood van Johann Beukes, die stigter van Sure Etnique Travel en wil graag ook ons innige meegevoel betuig met Johann se familie en vriende. Julle is in ons gedagtes en gebede.

‘n Onvergeetlike mentor en vriend vir almal wat hom geken het – dit was Johann; iemand wat onthou sal word as ‘n uitsonderlike persoon, wat nooit van avontuur en die gepaardgaande uitdagings weggeskram het nie en wat daardeur sekerlik elkeen wat sy pad gekruis het, geïnspireer het.

Johann sal geweldig gemis word en ons by Sure Etnique Travel sal die unieke lewe wat hy waarlik gelééf het, nooit vergeet nie. Ons streef daarna om sy merkwaardige nalatenskap te laat voortleef.

Met dit gesê, wil ons u daarvan verseker dat ons sal voortgaan om die hoogstaande gehalte diens wat Johann gevestig het vir u, ons gewaardeerde en lojale kliënte, vriende en medereisigers waardig voort te sit. Soos u vanuit ons vorige korrespondensie daarvan bewus is, is die eienaarskap van Sure Etnique Travel vanaf 1 September 2015 deur Sure Viva Travel oorgeneem, wat reeds vir meer as 43 jaar ‘n IATA-geakkrediteerde/-aangestelde reisagentskap is.

Ons voel trots om deel te vorm van so ‘n uitgelese reisgroep. Gevolglik is dit vir ons ‘n voorreg om ons nuwe Uitvoerende Direkteur en hoof-aandeelhouer, David Pegg, binne ons familie welkom te heet. Ons sien daarna uit om saam met hom op ‘n nuwe reis te vertrek en is daarvan oortuig dat ons selfs nog groter hoogtes sal bereik.

Al Sure Etnique Travel se personeel word behou, sodat u steeds dieselfde hoë vlak van diens en persoonlike kontak van ons sal ontvang.

Daarom spreek ons weer ons innige dank uit aan elke kliënt vir u voortgesette en lojale ondersteuning.

SANYO DIGITAL CAMERA

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>